Die Solidariteit Gesondheidsgilde het gister ‘n uitreik na die personeel van die Zuid-Afrikaanse hospitaal gehad.

Solidariteit se mediese span het van dou voordag roomyse aan al die personeel uitgedeel in die hospitaal se tuin.

Peirru Marx van die mediese span by Solidariteit het het gesê dat “dankie so ‘n klein woordjie is”|, maar dat Solidariteit baie dankie wou sê aan al die personeel wat deel is van die ketting van oorlewing met hierdie eenvoudige gebaar wat gemik is om nuwe hoop en moed by gesondheidpersoneel te skep, met sprake van ‘n vierde vlaag van Covid19 wat oppad is.

Mediaverklaring: Solidariteit Gesonheidsgilde https://gildes.solidariteit.co.za/gesondheidpraktisyns/